Ons is ‘n NG-gemeente in die Steytler-woongebied, ‘n klipgooi van die Nelson Mandela-sportstadium en die see.
Ons is ‘n klassieke gemeente met ‘n moderne benadering.
ONS DOEL
Saam in diens van Christus
• om God te verheerlik
• mekaar te versorg
• en aan die wêreld te vertel.
DIENSTYE
U is welkom om by ons aan te sluit Sondagoggende om 09:00 vir ons erediens. Daar is nie aanddienste nie, maar ons het ‘n aandbyeenkoms om 17:00 waar die oggend se tema of knellende vrae bespreek word.
KONTAK ONS
Kontak ons gerus by 067 409 5590 (Leraar) of besoek ons facebook-blad facebook.com/parkheuwel.
ADRES
Poplarstraat 21, Steytler, Port Elizabeth
Kaart met aanwysings: https://goo.gl/maps/j2DpWZMfnWaxxMdc9